Diamante Kursusse


kursusse – Slyp en Poleer, Ongeslypde Gradering en Evaluasie, Gelypde Gradering

  1. Slyp en poleer ongeslypte diamante kursus 2017 Dit is n’ 6 maande Kursus – Maandag tot Vrydag 08:00 to 15:00. Die Kursus kan ook in 3 Maande voltooi word deur die skool se intensiewe opleidings program
  2. Kursus datums Aanvangsdatum van kursus as volg:-
    Slyp en poleer van ongeslypte diamante kursus – “Rough Diamond Polishing and Cutting Course”
    Kursus
    Datum 4 September 2017
    Sluit Datum vir inskrywings 1 Sep 2017 Beskikbaarheid

    Aanvangsdatum van kursus kan verander.

  3. Kursus koste
    Deposito R7,000.00
    1st Maand R7,000.00
    2de Maand R7,000.00
    3rd Maand R7,000.00
    4de Maand R7,000.00
    5de Maand R7,000.00
    Opleidings Fooie R42,000.00

    Pryse geldig tot einde 2017

    ‘n Verlaagde kursusfooi van R33,000.00 is van toepassing indien alle gelde by inskrywing betaal word.

    Om persoonlike aandag te verseker beperk on elke kursus tot’n maksimum van 4 studente.

  4. Diamant Bedryf
      1. Diamantslypers en ander werkers in die diamantbedryf slyp en poleer ongeslypte diamante op so ‘n wyse dat die diamante die grootste hoeveelheid lig reflekteer.

     

  • DiamanteGeskiedenis
    1. Die woord diamant kom van die Griekse woord adamas wat “onbreekbaar”, “onvernietigbaar”, “behoorlik”, “gepas” of “volledig” beteken.
      Suid-Afrika is bekend vir die land wat die wêreld se grootste diamante lewer deur die mynbedryf.
      Diamante in hul ruwe, oorspronklike vorm is nie so aanskoulik nie, maar deur dit met vernuf te slyp, sny en vorm, word dit in ‘n hoogs verhandelbare kommoditeit omskep.
      Sy hardheid maak dit egter ideaal vir gebruik in industriële toerusting soos bore en slypmasjiene waarsonder die industrie nie kan klaarkom nie.

 

  • Diploma
    Diploma / sertifikate sal toegeken word na die kursus en eksamen geslaag word.